103 Die Decuain
103 Die Decuain Die Decuain (uitgespreek as dekwon) is ‘n tien versreël versvorm wat geskep was deur Shelley A. Cephas en dit kan vir enige onderwerp gebruik word. Gebruiklik word daar van jambiese pentameter vir die metrum gebruik gemaak (wat tien lettergrepig per versreël is) end aar is drie keuses vir rymskemas naamlik: ababbcbcaa of […]
102 Die diamantes
102 Die diamantes Die selfstandige naamwoorde waarmee hierdie gedig begin en eindig kan op ‘n manier verband hou of met mekaar of teenoorgesteld met mekaar wees. So gaan mens van ‘n onderwerp aan die begin van die gedig tot ‘n ander onderwerp aan die einde daarvan. Versreël 1: ‘n Selfstandige naamwoord. Versreël 2: Twee byvoeglike […]
101 Die clerihew
101 Die clerihew Die clerihew is ‘n humoristiese gedig wat gewoonlik biografies is en was geskryf deur die Engelse speurverhaal skrywer Edmund Clerihew Bently. Dit is kaprisieus, maar is nie obseen of afbrekend. Dit bestaan uit vier versreëls die eerste versreël gee gewoonlik die naam van ‘n persoonlikheid / kennis/ familielid of dalk ‘n troeteldier. […]
100 Die chiasmus
100 Die chiasmus Die chiasmus (1) (2) is ‘n inversie in die tweede frase van twee parallelle of soortgelyke frases en daar word dus ‘n frase gestel om herhaal te word in omgekeerde tipe vorm en is dus ‘n kruisstelling. Byvoorbeeld die Engelse frases : “To stop too fearful and too faint to go.” Natuurlik […]
99 Die strambotto
99 Die strambotto Een van die vorms van die strambotto naamlik die rispetto het ek reeds bespreek. Die strambotto is ‘n vroeëre vorm van Italiaanse digkuns wat soms getoonset was as ‘n “frottola” of ‘n “madrigal.”. Die strambotto word geskryf in ‘n streng formaat van agt versreëls met elf lettergrepe per versreël. Die musikale rispetto […]
98 ‘n Dieper blik op die Huitain versvorm
98 ‘n Dieper blik op die Huitain versvorm Die huitain gedig bestaan uit ‘n oktaaf van agt versreëls soos die Franse naam “huit” voorstel met agt lettergrepe per versreël in die suiwer vorm (Huit et huit) en dit het oorspronklik uit die Franse Ballade ontwikkel. Later was ’n tien lettergrepige vorm meer gewild met die […]
97 Die Trijan Refrein
97 Die Trijan Refrein Die Trijan refrein wat geskep is deur Jan Turner bestaan uit drie nege versreël stansas, wat ‘n totaal van sewe en twintig versreëls vir die hele gedig maak. Die eerste versreël is identies in al drie die stansas. Die woorde wat die eerste vier lettergrepe van die vyfde versreël vorm word […]
96 Die Keith Douglas Rym skema
96 Die Keith Douglas Rym skema In sy gedig “Now in my dial of death appears” maak Keith Douglas (‘n digter gedurende die Eerste Wêreld Oorlog) rofweg gebruik van die volgende rymskema: abccba / deffed vir die twee stansas van sy gedig. U sal merk dit is asof elke stansa van die gedig na binnetoe […]
95 Die Cavatina
95 Die Cavatina Soos wat die naam aandui is die cavatina oorspronklik uit Italiaanse afkoms en dit het ontstaan gedurende die tyd van Francesco Petrarca (1304-1374) wat vir die Italiaanse sonnet bekend is en soos die Franse versvorms het die Italianers hulle digkuns gevorm volgens herhalings van melodie. Anders as al die ander Italiaanse gedig […]
94 Die Than-Bauk
94 Die Than-Bauk Die Than-Bauk (‘n gedig van Burmese oorsprong) is ‘n wysheid, ‘n geestige gesegde of epigram (1) in drie versreëls van vier lettergrepe elk, met ‘n tipe van klimende rym struktuur. Die rym is op die vierde lettergreep van die eerste lyn, die derde lettergreep van die tweede lyn en die tweede lettergreep […]