Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 9)

93 Die Titel / Acrostic gedig Digkuns gebou om die titelwoord, wat soos ander “Acrostic” gedigte die gedig se titel vertikaal in die eerste letters weerspieël word. Hierdie tipe gedig gee egter ‘n groter beskrywing van die titel woord. Hier is voorbeelde van hierdie tipe gedig in beide Afrikaans en Engels: Water (Titel / Acrostic) […]

vir

92 Monorym Monorym is identiese rym op elke versreël wat algemeen in Latynse, Arabiese en Asiatiese lande voorkom en dus slegs een tipe rym regdeur gebruik en slegs ‘n“a” rymskema het. Hier is my voorbeelde tot monorym in beide Afrikaans en Engels. Hoe graag sal ek dit wil waag (Asiatiese sonnet) Hoe graag sal ek […]

vir

91 Die waarskuwende relaas ‘n Waarskuwende relaas is ‘n gedig wat daarop gerig om die leser / luisteraar te maan of te waarsku teen gedrag wat teenspoed kan bring, om te stel hoe die leser / luisteraar nie moet optree nie. Gewoonlik het hierdie soort gedig ‘n morele les daarin en word dit op kinders […]

vir

90 Droighneach Die “droighneach” is ‘n Ierse versvorm. Die stansas bestaan uit ‘n los formaat. Elke versreël bestaan uit nege tot dertien lettergrepe en eindig ten minste op ‘n rym van drie letters. Versreëls een en drie rym met mekaar en versreëls twee en vier rym met mekaar. Daar is ook ten minste twee kruis […]

vir

89 Die lanterne Die lanterne is die soort gedig waarvan ‘n woord een lettergreep op die eerste versreël vorm, ‘n woord / woorde twee lettergrepe op die tweede versreël, drie lettergrepe of die derde versreël, vier lettergrepe op die vierde versreël een lettergreep op die vyfde versreël wat verwant is aan die eerste woord waarmee […]

vir

88 Die Rictameter Die rictameter versvorm word geskryf in nege versreëls. Die eerste en negende versreël is heeltemal identies met slegs een tot twee lettergrepe. Die tweede versreël bestaan uit twee tot vier lettergrepe. Die derde versreël het drie tot ses lettergrepe. Die vierde versreël het vier tot agt lettergrepe. Die vyfde versreël het vyf […]

vir

87 Digter’s eggo Dit wil vir my voorkom asof Meraai vannie baai en Marcie hierdie versvorm geskep het. Die digter maak van refrein lyne gebruik en herhaal of eggo ‘n reël / reëls woorde wat in die vorige stansas gebruik was Meraai vannie baai se gedig “Gesoek: ‘n Holte vir my swerwer’s voet” en Marcie […]

vir

86 Die spiel lus (“Mirror Loop’) In die “Colophon Magazine” van Junie 1999 het Paul McCann die eerste weergawe van die “Mirror Loop” gedig struktuur gepubliseer. Die gedig moet so saamgestel word dat dit van bo na onder en onder na bo gelees kan word en ritmies en ten opsigte van sintaksis werk en woorde […]

vir

85 Die Roundelay Die roundelay is ‘n eenvoudige en gewilde Engelse versvorm wat terug gaan tot by die tyd van Chaucer. Die bestaan uit twee of meer kwatryne en daar is nie ‘n perk aan hoe lank die gedig kan wees nie. Die kwatryne bestaan elk uit twee rymende koeplette waar die tweede koeplet dieselfde […]

vir

84 Die trippel-sewe en dubbel-trippel-sewe gedig Dit wil vir my voorkom asof McFarlan van Woes die skepper van die trippel-sewe en dubbel-trippel-sewe gedig strukture is. Haar gedig “Herfs” is ‘n goeie voorbeeld van die dubbel-trippel-sewe gedig. Die naam van die verssoort/e word deur die lettergrepe per versreël bepaal. Die trippel-sewe gedig beskryf iets uit die […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed