90 Droighneach
90 Droighneach
Die “droighneach” is ‘n Ierse versvorm. Die stansas bestaan uit ‘n los formaat. Elke versreël bestaan uit nege tot dertien lettergrepe en eindig ten minste op ‘n rym van drie letters. Versreëls een en drie rym met mekaar en versreëls twee en vier rym met mekaar. Daar is ook ten minste twee kruis ryme in elke koeplet en alliterasie met gewoonlik die finale woord in elke versreël
x x d b x x x (x x a)
x x x x a x x x (x x b)
x x x x x b (x x a)
x x x x a x x (x x b)
x x x x x d x x (x x c)
x x x c x x x x x x (x x d)
x x d x x x x x x (x x c)
x x x x c x (x x d)
Leny Roovers se Silken Lady is ‘n goeie voorbeeld van die “Droighneach” versvorm. Hier volg my eie pogings in Afrikaans en Engels tot die “Droighneach” tipe gedig:
Kriminele aktiwiteite (Droighneach)
Op ‘n tyd moes ‘n man sy kant bly bring
toe misdaad wyd is, ‘n oplossing soek en steel,
vir geld moes hy toe vinnig in en uitspring
met ‘n tipe geweld en hy moes hom ver verbeel
maar van die planne het toe vinnig verander
en die manne is skielik in die kleinste koerant
word gelys vir misdaad, die een en ander
tipe van haat, sommer heel deurmekaar domastrant.
Criminal activity (Droighneach)
At a time a man constantly contributed
when crime was a kind of supreme solution
as money was resolved to redistributed
funnily their was not any kind of inclusion
in the plans as he was really reassigned
while scans of prints made a hot headline,
powers were to be redesigned, recombined
while showers did them continually confine.