Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 10)

83 Die tyburn Die tyburn is ‘n gedig wat uit ses versreëls bestaan met 2,2,2,2,9,9 lettergrepe in versreëls een tot ses. Die eerste vier versreëls rym met mekaar en is beskrywende woorde van twee lettergrepe elk. Die vyfde en sesde versreëls rym ook met mekaar. Van die woorde van die eerste twee versreëls word in […]

vir

82 Beelding (“Imagism”) Die naam “imagism” was gegee aan ‘n beweging in poësie wat gemik het na helderheid van uitdrukking deur gebruik te maak van presiese visuele beelde. In die vroeëre tydperk was dit ook bekend as in die Franse vorm as “Imagisme.” Dit is om spreektaal te gebruik, maar die presiese woord, nie die […]

vir

81 Die Huitain Die huitain gedig het uit die Franse ballade ontwikkel en is soortgelyk in die stansas van die “Monk’s Tale” van die Britse digter Chaucer. Die gedig bestaan uit ‘n oktaaf van agt versreëls met agt lettergrepe per versreël met die rymskema: ababbcbc. Die huitain versvorm was uiters gewild gedurende die sestiende eeu […]

vir

80 Die Kimo Die Kimo is ‘n digvorm wat na die haikoe in Israel ontwikkel het en is soortgelyk aan die haiko, maar dit bestaan uit drie versreëls sonder volrym met 10, 7 en 6 lettergrepe in die drie lyne. Hier is my poging tot ‘n klompie kimo gedigte:: Kimo’s oor die natuur in die […]

vir

79 Die “requiescat” Die “requiescat” is ‘n tipe elegie en ‘n liriese digsoort waar die inhoud die vorm bepaal, maar anders as ‘n gewone elegie wat bloot ‘n roudig is oor ‘n afgestorwe geliefde, (wat gewoonlik hartseer, eensaamheid en pyn uitdruk) is die “requiescat” is ‘n wens of gebed vir ‘n dooie mens om tot […]

vir

78 Die Coda Dit is al ‘n lang tydperk my indruk dat daar noue bande is tussen verskillende kuns vorms. In musiek is die coda die finale gedeelte van ‘n stuk of beweging, wat gewoonlik ‘n addisionele deel vorm tot die basiese struktuur. In ballet is dit die slot gedeelte van ‘n dans. Dit kan […]

vir

77 Die Sijo Die sijo is ‘n klassieke vorm van ongerymde digkuns in Korea. Die Sijo het drie lang versreëls. Elke versreël varieer tussen veertien en sestien lettergrepe per versreël. Die eerste versreël stel ‘n tema, die tweed versreël stel dit tee en die derde versreël los die gedig op / ontbind dit. Hier is […]

vir

76 Die fibonacci gedig ‘n Fibonacci reeks is ‘n reeks getalle waarvan elke getal die som is, van die twee voorafgaande getalle. Die Italiaanse wiskundige Leonardo Fibonacci het hierdie getalle reeks uitgevind wat baie interessante eienskappe het en wyd gebruik word in wiskunde. Natuurlike patrone, soos die groei van spiraal tipe blare op sommige bome […]

vir

75 Ae freslighe Die “Ae freslighe” is van Ierse afkoms. Tot die vyfde eeu was die enigste geskrewe vorm van Iers “Ogham,” wat gebruik was om in bome en op grafstene te kerf. Gaeliese digkuns was gebaseer op klank strukture, wat gebruik was om hulle maklik te maak om onthou te word. Rym was minder […]

vir

74 Doe :eoade (“Peiades”) Die pleiade is ‘n baie nuwe versvorm. Die pleiade (“Pleiades”) versvorm was daargestel in 1999 deur Craig Tigerman, die hoof redakteur van die Sol tydskrif. Die pleiade is ‘n ster bondel in die Taurus konstellasie wat deur die Grieke ontdek was en genoem word as die sewe susters, Alcyone, Asterope, Celaeno, […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed