73 Die ABCEDAROAM /ABC gedog striltuur
73 Die ABCEDAROAM /ABC gedog striltuur Die ABCEDARIAN of ABC gedig stel ‘n groot uitdaging aan die digter aangesien die woorde daarvan bestaan uit opeenvolgende letters van die alfabet en dit redelik moeilik is om dan die woorde kronologies in te span. Hier is my poging tot ‘n gedigte in Afrikaans en Engels in die […]
72 Collins Sestet
72 Collins Sestet Die Collins sestet het sy oorsprong by die Australiese digter Divena Collins. Die Collins stansa is ‘n versmelting van drie groepe digkuns; rymmende koeplette, wat ‘n sestet vorm, maar die laaste twee versreëls van elke stansa is ook refrein frases of woorde wat herhaal word en vorm dus ook ‘n herhalende soort […]
71 Heroiese koeplette
71 Heroiese koeplette Die heroïese koeplet is ‘n tradisionele vorm in Engelse digkuns wat gewoonlik gebruik word in epiese en verhalende gedigte en dit verwys na gedigte wat saamgestel word in koeplet pare met ‘n jambiese pentameter metrum (1) (tien lettergrepige versreëls.) John Denham se gedig “Cooper’s Hill” waarin die Teems rivier beskryf is ‘n […]
70 Die Novelinee
70 Die Novelinee Sarah Rayburn het die novelinee geskep, wat ‘n nege versreël stansa is wat afgelei is uit die Spencer stansa, maar geskryf word in jambiese pentameter, of deca-lettergrepige (tien lettergrepige) versreëls. As die novelinee gebruik word as ‘n reeks, moet ‘n variasie van die vorige slot versreël gebruik word as die begin versreël […]
69 Sommige tradisionele rym patrone
69 Sommige tradisionele rym patrone Die terza rima rymskema bestaan uit verse met drie lyn stansas in die rym skema aba, bcb, cdc (ensovoorts) maar dit eindig in ‘n enkele lyn. Hierdie rym skema was gebruik deur Dante Alighieri in sy Divina Commedia wat hy in Italiaans geskryf het. Die Divina Commedia is ‘n allegoriese […]
68 Op Edgar Allan Poe se “Raven”
68 Op Edgar Allan Poe se “Raven” Miskien moet ek eers een van my eie beskouings oor wat ‘n groot digter groots maak hier uitdruk. Almal sal saamstem dat ‘n grootse digter se werke ‘n eie stem en inslag het, dat dit getuig van groot vakmanskap, dat dit handel oor vele onderwerpe maar in my […]
67 Die vers drama
67 Die vers drama Digvorme word bepaal deur vaste tradisionele tipe vorme wat deur tyd dieselfde gebly het soos byvoorbeeld sonnette, rondele en villanelle en hulle kan bepaalde rymskemas hê, maar hoef nie noodwendig, afhangend van watter tipe gedig dit is. (1) As mens na die inhoud van gedigte kyk kan gedigte verdeel word in […]
66 Die tritina
66 Die tritina Met die lees van die gedig “Bent Within That Stall” van Ronald Peat het ek op die tritina vers vorm afgekom wat hy geskryf het in tien lyne van jambies pentameter (versreëls van tien lettergrepe elk) met die vers struktuur ABC / CAB / BCA / (.x.A.x.B)C. Dus bestaan ‘n tritina uit […]
65 Die Quatern
65 Die Quatern Die qautern is ‘n sestien versreël Franse versvorm wat bestaan uit vier kwatryne. Dit word in agt lettergrepe per versreël geskryf met ‘n refrein wat op verskillende plekke in elke kwatryn voorkom en hierdie versvorm is soortgelyk aan die kyrielle. Vir die rymende quatern is die rymskema: A1bab / cA1ca / adA1d […]
63 Die lied van desperasie / radeloosheid van Pablo Neruda
63 Die lied van desperasie / radeloosheid van Pablo Neruda Pablo Neruda is die skuilnaam / skryfnaam van Ricardo Reyes y Basoalto (1904-1973) wat beskou word as een van die grootse digters van die twintigste eeu. (1) As u bekend met Pablo Neruda se gedigte is sou u opgemerk het dat die een en twintig […]