64 Die kyrielle
64 Die kyrielle Die kyrielle was ‘n baie gewilde Franse versvorm en dateer uit die middel eeue. Dit word in kwatryne geskryf wat ‘n herhalende refrein insluit en soos gewoonlik met Franse digkuns word die metrum lettergrepig bepaal. Die tradisionele kyrielle bestaan in versreëls van agt lettergrepe elk. Die rymskema is aabB/ ccbB / ddbB […]
62 ZaniLa Rym
62 ZaniLa Rym Die ZaniLa rym is ‘n interessante moderne versvorm met ‘n refrein. Hierdie versvorm was geskep deur Laura Lamarca en bestaan uit ten minste drie stansas van vier versreëls elk. Die rymskema vir elke stansa is dieselfde as in Lang Maat (“Long Measure”): ab(c1 c2)b / de(c2 c1)e / fg(c1 c2)g / hi(c2 […]
61 ‘n Veel dieper fokus op sonnette
61 ‘n Veel dieper fokus op sonnette (Ek het besluit om hierdie artikel te skrap en te her publiseer aangesien ek ‘n veel beter sonnet redoublé geskryf het wat ek getitel het as “‘n Krans van sonnette vir my hartlief “ wat dwarsdeur rym (instluitende die vyftiende sonnet daarvan.) en ek die vorige “sonnette redoublé” […]
60 Die Englynon / Englyn
60 Die Englynon / Englyn Die Walliesers en Iere deel ‘n soortgelyke kultuur en netsoos die Iere hulle “Tir na nOg” (die land van die ewige jeug) het, het die Walliesers hulle “Annwfn” (die land van die ondergrond). Deurdat hulle ‘n soortgelyke erfenis deel is dit nie aardig dat die Walliese digkuns netso gekompliseerd is, […]
59 Die sextilla of Spaanse sestet
59 Die sextilla of Spaanse sestet Die sextilla of sestet is van Spaans een Portugese afkoms vanaf die veertiende eeu. Die beroemdste sextillas was geskryf deur die Spaanse digter Jorge Manrique waar hy verse oor die dood van sy vader in tagtig stansas geskryf het. Die sextilla of Spaanse sestet is ‘n vers met ses […]
58 Die teractys
58 Die teractys Die teractys is ‘n digvorm wat uit vyf lyne bestaan wat geskep is deur Ray Stebbing, met een, twee, drie, vier en tien lettergrepe per versreël wat op ‘n totaal van twintig lettergrepe te staan kom. Die teractys kan ook omgekeer geskryf word as 10, 4, 3, 2, 1 lettergrepe per versreël. […]
57 Die anafoor gedig
57 Die anafoor gedig ‘n Anafoor is die herhaling van ‘n woord of van ‘n frase by die begin van opeenvolgende sinne of klousules. Dit kan ook die gebruik van ‘n woord wees wat verwys na of ‘n woord vervang wat vroeër gebruik is. (1) ‘n Anafoor (2) is die herhaling van dieselfde woord of […]
56 Om jou eie stem te ontwikkel
56 Om jou eie stem te ontwikkel ‘n Mens se eie stem is die afdruk wat jy in jou eie digkuns maak wat kenmerkend van jou is. Soos ‘n handtekening, die dinge wat ander dadelik ‘n gedig as joune laat uitken en laat besef dat dit ‘n gedig van Gert Vlok Nel, Liena Spies, Eveleen […]
55 Die gelykenis / allegorie
55 Die gelykenis / allegorie Die gelykenis (1) (2) (3) (4) / allegorie (5) (6) (7) is ‘n fiktiewe of letterlike vertelling (verhaal) of kuns uitdrukking wat ‘n simboliese betekenis oordra, parallel met maar verskillend en meer belangrik as die letterlike betekenis. Die term spruit uit die Griekse “allégoria” wat beteken “om anders te praat.” […]
54 Die koan
54 Die koan Die koan is ‘n probleem met geen logiese antwoord wat gewoonlik gestel word aan studente van Zen Buddisme as ‘n onderwerp vir hulle meditasie. Die woord koan beteken letterlik “openbare rekord”. In ‘n tipiese voorbeeld vra ‘n monnik “waarom het die patriarg na Sjina gekom?” Sy antwoord is “Die eikeboom in die […]