Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 13)

53 Die kristal gedig (Crystalline) Die kristal gedig (Crystalline) is ‘n twee lyn, beeldende tipe gedig wat baie keer ‘n titel het, waarin eufonie (1) (2) (3) (welluidendheid) die sleutel rol speel. Elke lyn kan 8 of 9 lettergrepe hê, sodat ‘n totaal van sewentien lettergrepe in die hele gedig voorkom. Brian Strand se gedig […]

vir

51 Die Rispetto Die woord rispetto beteken in Italiaans respek. Die rispetto is ‘n Toskaanse volks vers, wat ‘n weergawe van die strambotto is. Die rispetto word saamgestel deur agt versreëls wat elk elflettergrepig is. In die vroegste vorm was die rym skema abababcc. Later het die rym skema ababccdd egter meer prominent geword. Hier […]

vir

50 Die Verminderende Hexavers en die Nonet Die verminderende hexavers (“Diminished Hexaverse”) tipe gedig, is ‘n gedig wat stansas bevat as vyf lyne, gevolg deur vier lyne, dan drie lyne, dan twee lyne en wat eindig met ‘n enkele lyn wat ‘n enkele woord is. Die aantal lyne is ook in ooreenstemming met die aantal […]

vir

49 Die requiem Aangesien ek persoonlik uit ‘n protestante geloof oortuiging kom, het ek deurentyd gedink dat ek geen gedig as ‘n requiem gaan skryf nie. ‘n Requiem is eintlik ‘n mis vir die siel van ‘n gestorwe, om rus vir daardie siel te bevestig. Met tyd het die begrip requiem egter ‘n veel wyer […]

vir

48 Die “Chant Royal” ‘n Verdere en meer ingewikkelde ballade vorm wat uit die Franse ballade ontwikkel het, is die “Chant Royal” of grootse ballade (“Grand Ballade.”) Die Chant Royal word geskryf in vyf elf lyn stansas wat eindig met ‘n slot l’Envoi. Die l’Envoi is soos gewoonlik die samevatting, opsomming, konklusie of hoogtepunt van […]

vir

47 Die Nokturne Soos ek reeds voorheen gesê het is daar ‘n nou verband tussen verskeie kuns vorms en is musiek miskien die naaste aan poësie. Gewoonlik is ‘n nokturne, die musikale verklanking van indrukke oor die nag. Dit kan ‘n kort komposisie van ‘n romantiese aard wees, wat in die nag afspeel of ‘n […]

vir

46 Die Hillard Die Hillard het sy ontstaan by Kimberly Hillard. Dit bestaan uit drie kwatryne en ‘n enkele lyn (dus dertien versreëls) met die rym skema: abab / cdcd / efef / e. Ronald H. Peat se gedig “The Flower Is Picked/ A Hillard,” is ‘n besonderse goeie vorm van hierdie tipe gedig Ek […]

vir

45 Die ou Germaanse ballade vorm In haar gedig “Die eerste nag,” maak Elisabeth Eybers gebruik van die ou Germaanse ballade vorm waar die elemente van vraag en antwoord afwissel, om die gedig sterk en dinamies te maak. In haar gedig vestig sy aandag op die handjies, mond en ogies van die kind wat aan […]

vir

44 Die dectina refrein Die dectina refrein bestaan uit1/2/3/4/5/6/7/8/9 lettergrepe per lyn en dan word die eerste vier lyne herhaal in die aparte tiende versreël en dan het die tiende versreël tien lettergrepe. Dus het lyn een slegs ‘n woord met een lettergreep, lyn twee slegs twee lettergrepe, lyn drie slegs drie lettergrepe en so […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed