43 Die Rondeau Redouble
43 Die Rondeau Redouble Rondeau Redoublé is Frans vir ‘n dubbel rondeau. Hierdie gedig bestaan uit vyf en twintig lyne met ‘n refrein van vier versreëls wat die eerste kwatryn vorm. Hierdie vier lyne (van die eerste kwatryn) word dan opeenvolgend gebruik as die laaste lyne van die volgende vier kwatryne. Die sesde en finale […]
42 Die Argonelle en die Quotella
42 Die Argonelle en die Quotella Die Argonelle is ‘n vers vorm met streng vereistes. Die Argonelle was baie jare terug deur Sylvia Argow van die “New York Poetry Forum” geskep. Leslie Alexis se gedig “Dreams Need a Hand,” is ‘n goeie voorbeeld van die Argonelle waar hy drome en die lewe teenoor mekaar stel. […]
41 Die Idille
41 Die Idille Die oorspronklike idille was ‘n kort, eenvoudige en beskrywende selfstandige gedeelte wat die landelike lewe idealiseer in ‘n veel langer epiese gedig. Hierdie tipe gedig het ‘n landelike konnotasie gekry met die werk van digters in die tweede en derde eeu v.c. soos Bion, Thoecritus en Moschus. Digters in groot stede en […]
40 Die totenlieder
40 Die totenlieder Kindertotenlieder (liere oor die dood van kinders) is ‘n siklus van liedere vir stem en orkes geskryf deur Gustav Mahler met die woorde uit gedigte van Friedrich Rückert. Die oorspronklike Kindertotenlieder was geskryf as ‘n groep van 428 gedigte in 1833 tot 1834 deur die Duitse digter Rückert, was in reaksie tot […]
39 Sensualiteit, erotiek en seks
39 Sensualiteit, erotiek en seks Ek wou oorspronklik die onderwerp van sensualiteit, erotiek en seks eerder vermy na my artikel oor liefdes verse. Nogtans was daar van die lesers wat my gevra het om my siening daaroor uit te spreek. As erotiek funksioneel tot die verhaal of gedig is, het dit ‘n volwaardige plek daarin […]
38 Die sonnet korona en die “sonnet redoublé”
38 Die sonnet korona en die “sonnet redoublé” (Ek het besluit om hierdie artikel te skrap en te her publiseer aangesien ek ‘n veel beter sonnet redoublé geskryf het wat ek getitel het as “‘n Krans van sonnette vir my hartlief “ wat dwarsdeur rym (instluitende die vyftiende sonnet daarvan.) en ek die vorige “sonnette […]
37 Die Ballade “Supreme” en Dizain gedigte
37 Die Ballade “Supreme” en Dizain gedigte Die Ballade “Supreme” ontwikkel uit die Franse ballade van die 14de en 15de eeu en is baie soortgelyk aan die gewone Franse ballade soos behandel in stof en tegniek twaalf waar my gedig “Gee die bevel tot U kryg” in goeie voorbeeld is. Die gewone Franse ballade het […]
36. Die oorlog gedig
36. Die oorlog gedig Hierdie onderwerp dek so ‘n wye veld dat ek dit vir later wou laat om meer deeglik daarna te kyk, maar huidige tendense (wat ek later hier gaan bespreek) noop my om nou daaroor te skryf. Dus is hierdie slegs ‘n vlugtige blik oor oorlog poësie. In sy Iliad skryf Homerus […]
35. Die pantoen (pantoum) gedig op steroïds asook die tartoum
35. Die pantoen (pantoum) gedig op steroïds asook die tartoum Die pantoen (Engels / Frans pantoum) is ‘n Malaise dig vorm wat in na die weste gebring was deur die Franse digter Victor Hugo. Dit het ontstaan uit die malaise “Pantun berkait,” wat ‘n reeks van ineen geweefde kwatryne is. ‘n Engelse vertaling van die […]
34. Die kindergedig
34. Die kindergedig Wêreldwyd is daar liedere en gedigte vir kinders wat eeu oud is. Die kindergedig is gewoonlik baie eenvoudig van vorm, het dikwels halfrym en word in allerlei vorm variasies gevind. In Nederland het die 18de eeuse digter Hironymus van Alphen hom toegelê op kinderliedere, maar hierdie gedigte is modern gesproke baie min […]