Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 15)

33. Die mite Oorspronklik was die mite die vroegste wyse wat die mens die goddelike voorgestel het. So het mense natuur verskynsels gepersonifieer en as menslike wesens met groter krag, selfs in ‘n groter liggaam formaat en met geheime eienskappe. Die antieke grieke het eienskappe soos liefde, haat, die donder, die see ensovoorts voorgestel as […]

vir

32 Dominante in metapoësie in Afrikaans Roman Jakobson maak die konsep van die dominant bekend in ‘n lesing aan die universiteit van Masaryk. Brian McHale het die teoretiseering van die dominant nog verder gevoer in sy “Post modernist fiction,” maar Linda Hutcheon het ondersoek ingestel na dubbel kodeering in romans met metafiksie in haar “A […]

vir

30. Die Sonate Die sonate struktuur vorm is gewoonlik ‘n komposisie in drie dele (blootlegging, verduideliking/ uiteensetting, ontwikkeling of opsomming/ samevatting of kortlikse herhaling) waarin twee temas (of onderwerpe) ondersoek word volgens sleutel verhoudings. Ek het nog altyd gemeen dat daar ‘n nou verwantskap is tussen verskillende kuns vorms. So vind mens heelwat gedigte wat […]

vir

31. Die anku, haikoe, dodoitsu en tanka Die anku is ‘n vers vorm wat ontwikkel is uit die haikoe, deur die digter André (Francois) Viljoen wat korter is en meer gekrimp en gestroop as die haikoe. Dit bestaan uit drie ongerymde lyne van vyf, twee en vier lettergrepe. Van hierdie gedigte van hom kan gevind […]

vir

29. Model tekse of invloede In ‘n onderhoud met Charlie Rossiter van poetrypoetry.com, sê Ted Kooser, wat reeds hofdigter (poet laureate (2004)) in Amerika was, (wie se digbundel “Delights and Shadows” die Pulitzer prys gewen het vir digkuns) dat sy advies aan nuwe digters is om ander bestaande groot digters na te boots en hulle […]

vir

28. Die Natuurgedig Die gedig waarin die natuur beskryf of besing word, waar die digter deur die skoonheid daarvan getref word, of omdat die digter daar ‘n stemming voel, is feitlik eintlik eers te vind in die meer moderne tydperk. In baie middeleeuse gedigte is die natuur beskrywing wat gegee word ‘n tradisionele aanloop tot […]

vir

27. Die historiese gedig Die historiese gedig handel oor ‘n persoon of gebeurtenis uit die geskiedenis. Dit is vanselfsprekend dat daar gedurende tye van oorlog, tye van bedreiging ‘n aantal gedigte ontstaan. So het in Nederland Valerius se “Gedenkklank” reeds in 1626 ontstaan. Die Nederlandse digter Vondel het ook talle historiese triomf gedigte geskryf, waarin […]

vir

26. Die sendbrief of Epistel In grieks was die woord Epistel of sendbrief bekend as ‘n “epistellein” wat beteken “om te te stuur aan.” Die sendbrief of epistel was gesien as ‘n formele en leerryke brief wat geskryf is vir publikasie in vers vorm. Daar is gewoonlik twee soorte sendbriewe. Een is gebaseer op morele […]

vir

25. Die sprokie en fabel Natuurlik hou die woord sprokie verband met die woord spreek. ‘n Sprokie is ‘n fantasie skepping en kan nie aan historiese plekke of persone gebind word soos ‘n sage of legende nie. Dit is een van die oudste genres van die vertelkuns. In ‘n sprokie het die wonderbaarlike ‘n groot […]

vir

24. Die legende Die latynse woord “legenda” beteken dit wat gelees moet word. Dus praat ons hier feitlik van ‘n Christelike sage. Dis vertellings uit die lewe van ‘n heilige of van die gebeurtenisse uit die lewe van Maria en Jesus of van die apostels of martelare wat nie in die Bybel voorkom nie. Dikwels […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed