89 Die lanterne
89 Die lanterne
Die lanterne is die soort gedig waarvan ‘n woord een lettergreep op die eerste versreël vorm, ‘n woord / woorde twee lettergrepe op die tweede versreël, drie lettergrepe of die derde versreël, vier lettergrepe op die vierde versreël een lettergreep op die vyfde versreël wat verwant is aan die eerste woord waarmee die gedig begin. Die lyne rym nie en die gedig is gebaseer op een sin of een idee.
Reën (lanterne)
neer
plas reën
in druppels
wat teen die ruit
val
Rain (lanterne)
down
rain splash
in drops that
splatter as they
fall