Jongste aktiwiteit:

ProjekteMEI 2026 – OOP PROJEK

 

Beste INKers

Na julle in April met ‘n “swaar” tema gekonfronteer is, bring Mei verligting.

Hierdie maand is daar GEEN voorskrifte en reëls om aan die projek deel te neem nie.

In welke genre jy deelneem, is jy ongebonde aan voorskriftelikheid. Dit skep die geleentheid vir jou om dit wat reeds lank geoormerk is vir publikasie, die lig te laat sien.

Bederf ons met jou glinster, verstom ons met jou kreatiwiteit en oorweldig ons (in die beste sin van die woord) met jou skeppende vermoë.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS BY GEDIGTE EN VERHALE AFDELING EN 3 INSKRYWINGS BY DIE PROSA AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR GEDIG PUBLIKASIES ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PROSA EN VERHAAL PUBLIKASIES. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

ontvlugting – Silwer   wat is die lewe sonder drome dan  die euforie daarvan  om op sjampanjeborreltjies te dryf  en die hoogte in te skiet  en tussen die sterre vanuit die hemelruim  kabouters en feëtjies te bespied  of deur ‘n warrelwind meegevoer te word  gewigloos  tot waar jy jou op spookasemwolke bevind  vry tussen reënboë […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed