winter (Goud)
elke Junie-Julie-Augustus
wanneer die son hom bleek-siek uibloei
oor my bloekombos…en my gemoed
wanneer die natuur sy winterkleure vereenselwig
met my blik op die veld om my
verlang ek bib’rend-broos
na my klein-kind-winters
wat dan so warm en knus was
© Elmarie Nienaber Van Kampen, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.