Pyn
o die pyn
van kleintyd
tot ouderdom
die seer van pyn
waar dit ookal voorkom
wanneer dit ookal verskyn
jou liggaam se alarm gaan af
dit tril en klop en vibreer
deur jou moeë lyf
soms onder
verdowing
soms rou
altyd
ly
met
’n lang
ei
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.