Jongste aktiwiteit:

Laaste Julie koue maan

Laaste Julie koue maan

Donker, koue nag. Julie hou die winter nog met yskoue krag.

Die natuur wys sy eie winterprag.

Bloeisels moet eers wag vir lentedag.

Die natuur rus en bewaar elke bloeisel en blom teen die winter met al sy krag.

‘n Nuwe lewe is om die draai, wanneer die laaste koue volmaan van Julie hang.

Die dood sal dan verdwyn. Reën kom seën dit wat deur die koue moes wegkwyn.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed