Jongste aktiwiteit:

Japsnoet

Japsnoet

Ai, was jy maar nog eers ‘n bietjie klein.

Met ‘n sagte lyfie, soms teen die slaap baklei.

Op jou toontjies waggel jy oral heen, vingertjies probeer aan alles vat, met ‘n gewankel en gespartel.

Tandjies sny, doekies bly nou vuil. Kon ek tog maar net jou seer vir ‘n tydjie verruil vir iets anders.

Kort voor lank wag ons saam vir die tande-muis, en jy kan al in woorde sê waaroor jy nou huil.

Vir nou noem ek jou my Japsnoet, want kort voor lank kom kuier die kerels vir jou met ‘n das en hoedmet  Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed