Jongste aktiwiteit:

Wanneer roosblare val Goud

In stilte vorm kleindruppel liefde

op die palm van my hand;

Rooi roosblare in die stof en sand

 

Jou stem huiwer in die fluister van die wind

verdoof deur die kluitklap op die kis

wat jou hier wees kom betwis

 

ek wil vasklou aan gister,

maar uit my hand

val rooi roosblare in die stof en sand

 

Amanda DM




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed