Jongste aktiwiteit:

Oue Duitsland

Brons

Oue Duitsland

 

Tussen die stegies staan jy in die grou.

Stukkende hande het jou steen-vir-steen gebou.

Vandat die son sy lig laat skyn

totdat die maan in die skemerte kwyn.

 

Vandag vier ons ‘n groot dag Middeleeuse gebou!

Jy is vandag ‘n hele seshonderd jaar oud!

Jou fondasie is diep en dit hou jou sterk

en elke steen het sy eie plek!

 

Was dit maar so met die mens se bestaan

Sou dit met ons almal ook beter gaan…

 

Wat ‘n wonder om te aanskou…

Ou Duitsland…ek kom terug na jou!

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak