Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Juanri

Biografie

Van ń jong ouderdom af het my potlood begin skryf. Miskien het ek net begin skryf met die idee om in my pa se voetspore te loop, maar ek het later besef dis my manier van praat en leef. Ek is Juanri Jansen van Rensburg, gebore in ʼn klein dorpie buite Potchefstroom, skryf was nog altyd vir my ʼn manier om my emosies, gevoelens en gedagtes uit te laat want woorde sê was nooit my sterk punt. Tans vind ek myself, 22 jaar oud en in Nederland, waar ek oorloop van emosie en passie, waar my potlood net wil skryf. Ek kan nie wag om al my ervarings van hierdiekant se lewe oor te vertel vir my mense in Suid Afrika en in my huis taal-Afrikaans. Ek skryf omdat dit my lewe gee, ek skryf om te oorleef, en ek skryf omdat ek dit geniet.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri Lid se profiel foto het verander