Jongste aktiwiteit:

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

Trots Zuid-Afrikaans

Brons “Trots Zuid-Afrikaans” Lande kruis en dwars gereis Deur Suide, Oos en Noord En telke male vind ek my ek mis veral my huis… Jou huis is waar jou hart is en my hart is in mý land! Zuid-Afrika my hart klop sag op die maat van die polsslag in jou hand. Jou melodie’s verslawend, […]

Lees meer

In ʼn vreemde land

In ʼn vreemde land Brons Dis Oktobermaand in Nederland, herfs kom kruip oor die lae land. Die lig word min, die nagte lank, met ’n koue bries en ’n reënsang-klank. Die blare bloos nou geel en rooi, die nuwe wêreld is bitter mooi. Maar vier seisoene waai deur die dag, terwyl ek na die Suid-Afrika […]

Lees meer

Herfsskoonmaak-tyd

Herfsskoonmaak-tyd Brons Dis tyd om die nessie skoon te skrop, voordat Winter aan ons deur kom klop. Elke hoekie, elke gaatjie, elke kas, word hierdie herfs silwerskoon gewas. Die klerekaste word ook reggepak, al die somerklere gaan in ’n sak. Winterklere word nou uitgehaal, nou lyk my kas nie meer so kaal. Die huisie ruik […]

Lees meer

Eendag

Eendag Bitterbessie dagbreek, bitterbessie son. Ek weet dat mý dag helaas ook sál kom… Diep koester ek my jongmeisiedroom Deur die wasige sluiers van die plaaswilgeboom Dans glansende pêrels in sag satyn waar die vroegoggendson oor die landskap verskyn. …en ek leen solank ‘n ietsie uit die onskuld van die veld ‘n tikseltjie blou uit […]

Lees meer

ʼn Onbekende begin

Prosa stuk 710 woorde ʼn Onbekende begin “Help! Boaz dink hy is ʼn seemonster!” gil klein Tessel van agter die sitkamer bank af. Die 2-jarige Jupiter skrik sy gat af na die gil en smuit sy hele pap bakkie op die vloer neer en sit keel op, Sammie die skaaphond laat nie sy kans gly […]

Lees meer

Nuwe kamers – grootword

Nuwe kamers – grootword Saterdag braai en rugby kyk en later ma wat my leer stryk. Net hier in my hart se binnekamers: vir dít maak ek ruimte – vir niemand anders! Daardie dae van wandel na kerk – ma en pa en boetie en ék… Kaalvoet ry op die plaas se ou hek en […]

Lees meer

Nuwe begin

Brons gradering (nuwe lid) Woordetal: 996 woorde Prosa; Nuwe begin Die eerste Saterdag van elke maand is spesiaal vir ons gesin. Op hierdie dag, elke maand, voed ons die sluimerende reisiger binne ons, en word storielyne uit reise na verre lande in ons verbeelding geskep. Vroeg uit die vere maak ma die lekkerste kondensmelk koffie […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak