Basiese Profiel
Eerste naam
Geslag
INK naam
Nadia
Biografie
Woorde was nog altyd my passie – veral Afrikaans. Ek is lief daarvoor om te skryf, te lees en te skep.
Ek is mal oor die see, koffie en goeie geselskap. En laastens, maar beslis die belangrikste: my gunstelingmense op hierdie aarde is my drie kinders.