Jongste aktiwiteit:

Roep van die naguil

Sou ek roep soos die naguil
in donker stegies van die nag
geblinddoek deur trane
soek wat op my wag
sal jy brandwag staan
waar die nag nou rou
en met die eerste lig
daardie eerste lig
my toevou
in onthou
want eens was die nag
my vertroueling
nou bang ek die donker
en wag
op die eerste sonneskyn




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed