Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 2)

die wolke hang skaars ‘n dagreis ver   dáár waar die slanke treurwilgers lui swiep-en-teug uit die dam waarlangs hul staan en opslagboompies ‘n entjie verder met alle mag beur om ‘n erosiesloot te ontgroei   dáár nestel tweeling rotse langs mekaar netjies, soos ‘n volronde boesem en hul is soos die bome …aardgebonde, maar […]

Daldykan Reka Huilend waai die winde, middeweg versmoor,blind van ellende, lopend, aangehoor.Daldykan rivier in jou rooiste kleed,kronkelend, Gods’ guns loop jy onder eed. *** Vloeiend deur Rusland van Wes tot Oos bekoor,hidrologies word water dronk en getoor.Verdoeselende stroom van verre wyd en syd,nikkel dronk word gif in jou wand gesmyt. *** Teen hakskeen en kop […]

Digvorm: Villanelle HELIANTHUS 137.5 die goue hoek rangskik noukeurig mooi in die sonneblom sirkel-siel-verkwik ‘n spiraal partroon op sirkel gestrooi *** word groei-saad elkeen sindelik voltooi in die mooiste gewaad geest’lik geskik die goue hoek rangskik noukeurig mooi *** een-drie-sewe punt vyf grade ontplooi die goue hoek van die sade rangskik ‘n spiraal partroon op […]

    dit vreet soos kanker die nooit ten volle gelukkig wees soos ‘n jongmens wat aanhoudend soek soos die pot wat sy deksel oral loop soek daardie ongedane sake gevoel wat vreet en vreet aan jou emosiebevange hart so leef die mens sy leeftyd om tot op daardie dag wat kom wanneer dit gebeur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed