Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 3)

    naskok is soms rieël knars die nuwe dag se strale oor my misbedekte skemer duin om spoedig weg te brand in hitte oral klink geluide van koppies wat klingel om die koffie met of sonder suiker op te slurp   elke nuwe dag is ‘n laaste dag vanjaar nader kruip ligte van nuwejaar […]

    hoe styf stoot die wind vandag bring yskoue antarktiese seelug dit loei en dit ruk oor wit huisies sproei seewater soos perdekoppe wat jagend oor die baai sweef   hoe koud is die eensaamheid vandag vir diė wat alleen in hulself moet wees dit vloei en dit roei oor herinneringe heen verwarm harte […]

    vrolik klink stemme op mộre-sê, goeie mộre almal lukraak uitbasuin oor oggendlug enigmatiese bestaan van klanke sonder oogkontak, net sommer omdat, dit reg is om te doen “groet my kind”, sê ma altyd vriendelik wees dit kos niks nie maar met gevoel of darem so bedoel wens ek jou ‘n “goeie” dag en […]

    om saam te wees nie alleen te wees is net genade en vrugte van die heilige gees   om saam te wees kan ook eensaam wees wanneer siele nie meer ontmoet dan is dit saam-alleen   om saam te wees op holistiese bootjie seil jy/julle eensaam voort saamwees is seën   om saam […]

Dit is die aand van 24 Desember 2025 in die Kalahari. Buks Appelblaar, leier van ’n groep Boesmans in die suide van Botswana; en sy mense sit om ’n gemeenskaplike vuurtjie omring deur die nostalgie van die uitgestrekte Kalahariwoestyn. Desembermaand heers daar altyd ’n onverklaarbare stilte in die Kalahari. Dit is asof die duine asemhaal […]

    my duin word oorspoel met die klanke van vakansie nie enige vakansie nie – desember soms wil ek grens oor verlore stiltes dan verbaas opkyk na vreugdevolle oomblikke wat afspeel voor my mense wat mekaar weer vind in die onbegrense spasie van wye oop wit strand golwe wat altyd met rustige musiek en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed