Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

(goeie) more

 

 

vrolik klink stemme op

mộre-sê, goeie mộre almal

lukraak uitbasuin oor oggendlug

enigmatiese bestaan van klanke

sonder oogkontak, net sommer

omdat, dit reg is om te doen

“groet my kind”, sê ma

altyd vriendelik wees

dit kos niks nie

maar met gevoel

of darem so bedoel

wens ek jou ‘n “goeie”

dag en lewe toe, of

stroop ek jou

van jou

eie

persoon

soos:

“hoe gaan dit?”

sonder om te wag

dat hy antwoord sê jy

“met my gaan dit ook goed”

dialise van ‘n :

“soos dit moet wees – lewe”

sonder liefde wat leef

sielsgenote wat

ontmoet

 

© Tearlach.

 

 

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed