Jongste aktiwiteit:

Die mense by die ander tafel

Die mense by die ander tafel

Saterdagoggend, effe laat — koel, koue wind, ’n lekker atmosfeer.

Ek stap in by die Koffietuin. ’n Straatloper vra: “Koop asseblief ’n lekkertjie by my.”

Ek sê eers nee, maar koop toe tog sommer vir hom ook twee.

Die mense by die ander tafel kyk na my. Die vraagteken is groot: Wie is hy?

Met ’n donkerbril verbloem jy baie. Sit en luister na almal se buie.

Gesigte trek, hande beduie, monde kou en steeds loer daar een met die vraag op hul gesig: Wie is jy?

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed