Jongste aktiwiteit:

Genade

Genade

– –

Santjie Lente skrop haar nes doer ver anderkant die rante.

Wye vlak lê voor haar uit, reën is sy nog kwyt.

Elke dag sê sy dankie liewe Heer, nog n dag om van U te leer.

Huise vol skrape, en n beursie vol gate, is sy steedsdankbaar vir God se genade.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak