Jongste aktiwiteit:

adieu

 

 

span jou seil o my siel

soek die winde van oral

skep vars druppels wat val

deurgrond my diepste kuil

 

stap jou treë flink en sterk

toets alle grense in wysheid

leer uit omgewing en die tyd

hoe hede en toekoms werk

 

stormsterk die gesuis

hemeltroon in melkweg

seil om die Kaapse kruis

 

© Tearlach.

(Adieu – Dit beteken letterlik “tot God” en word meestal gebruik wanneer iemand ‘n lang tyd van iemand anders afskeid neem)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed