Jongste aktiwiteit:

verskiet

 

 

my skip het nooit gekom

uit die verskiet sy seil begin wys

oor die verre horison, altyd ontwyk

van kleinsaf gewag op hom

ver oor seë heen gestaar

ge-eet wat die pot skaf

nooit honger gely

elke dag het

gebring

wat

die lewe

voortbring

met tyd verbleik

tot sy seil verskiet

oor die verste

gesigseinder

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed