Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

daar

 

 

waar is daar

daar is waar Hy is

daar is ‘n kind gebore

in stille Bethlehem

onder oosterse sterre

is Hy ontvang

groter geskenk

aan sondaars

kan daar

nooit wees

flikkerende liggies

van sterre of neongiffies

verkondig die daar

ook die waar

in jou lewe

of jy nou

wil feesvier

of op ‘n ander dag

daar is ‘n fees

om te vier

daar

is nie

meer tyd

om uit te stel

of ontken

of beter te

weet

 

© Tearlach.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed