
Tussen murasies se drome
My wit-blink-bont gedagtes
lӗ op koringstrooi
waar dit tandeloos
na my kyk en lag
Gister se spore is vergete
mǒre se drome
is reeds gemete
vandag is ons geӫrfde wete
Treurig nog die nag se huil
waar donker skudu’s skuil
om uit die gloeiende hemeltrans
met ‘n geroep die son te groet
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober projek