Jongste aktiwiteit:

Sielevensters

Sielevensters

Jou oë is die sielevensters van
jou diepste gevoelens en emosies
haat, jaloesie, woede, venyn, sluheid, en bo
alles die liefde en straal alles onverbloemd uit
daarom kyk jy weg, ontwyk met versluierde ooglede,
en jou trane van vreugde en verdriet sê die Psalmis
hou Hy in Sy kruik en is aangeteken in
Sy boek van die lewe— ( Ps 56:9)

Janetta – Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak