Jongste aktiwiteit:

Vriendskap

Vriendskap is ‘n skat
In die hemel se bank.
saamwees tye
Skitter elke dag.
Met vriendskaps drade
aanmekaargebind.

Saam dink en doen,
in more se onthou-jy-boks geplaas,
In kuier tye blink gevryf en uit gehaal.
Van vooraf word gelag
Oor snaakse dinge saam gedoen.

Pyn en seer die is gedeel.
Om wonde te verbind,
is in gebede saam gevind.
Lag en huil met goue koorde
aan die hemel vas gebind.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed