Jongste aktiwiteit:

herberg

herberg
Oh, how I miss you tonight, miss you while lights are low…
more than you’ll ever know…each moment, though we’re apart, you’re never out of my heart…
but I’d rather be lonely, and wait for you only…Frank Sinatra
vandag
dink ek weer so erg aan jou
waar ons tussen beton,
ons vingers in mekaar laat weef
asof gare, in lengte en breedte, kruis,
vleg ons deur paaie in gordyn se strengel,
groei ons saam in die wegkruip van ons patroon
en jou ken,
in die palm van my hand,
jou oog
in die sag van my wees,
vertoef ons, vir een wyle
tussen die beeld van mag en koning wees
soos in weivelde omkamp in vrede se rus
en donker ons omseil
ontwykend van realiteit se pyn
©Anton Kilian




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak