Jongste aktiwiteit:

‘N NUWE DAG

Rank die November son
skelm vanuit die oseaan se wiegie op
dros die nag se spoke tussen die grys beton geboue in
en woer skelm verlede nag se ou geskeurde koerante
soos uitgespalkte figure teen die see van bene vas;
die mense haas voort met die son se gluur nog vars in hul oë
en probeer gister se flaters uitkrap
met ‘n goedkoop weggooipen
terwyl hulle met strak gesigte gister stil onthou…




Gebore by die see, verlief geraak op die berge / platteland en woon nou in die Vrystaat saam met my vrou Charmaine en 11 maande dogter Katelyn. Was deel van WOES se eerste bundle uitgawe van 2008 onder my tweede naam Gerhard. Vroeg "afgetreë" en hou myself besig met my "kunswerke". Werk ook deeltyds aan my eerste digbundel. Alle hulp en raad sal goud werd wees ...Ag en dan die legal ding: alle regte word voorbehou op geplaaste werke

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed