Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

balans

 

 

oor my duin

balanseer miswolkies fyn

skuif dit asof swaartekrag gedrewe

stadig oor duine en skeute na fynboshange

onder swerf meeue in opening heen en weer

soek hulle die gate waar kril volop sweef

so verloop my siel se strewe swewende

oor gister, vanda gen die mộres

meer van vandag kom mộre

meer van gister is vandag

mense ontwaak stadig

wandel heen en weer

oor sagte strand

golwe ruis

eentonig

oneindigend

rustige versekering

dat mộre nog kom

elke asemteug

van hierdie

skamele

lewe

gebind in

hoop

 

© Tearlach.

 




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed