Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

grens

 

 

my duin word oorspoel

met die klanke van vakansie

nie enige vakansie nie – desember

soms wil ek grens oor verlore stiltes

dan verbaas opkyk na vreugdevolle

oomblikke wat afspeel voor my

mense wat mekaar weer vind

in die onbegrense spasie

van wye oop wit strand

golwe wat altyd met

rustige musiek

en ritme

kom

en

gaan

soos mense

gebore, getoeë

en begrawe word

in die duine van

my verhaal

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed