Jongste aktiwiteit:

mộre

 

 

meer en meer van nou maak mộre

elke oomblik is nuut en fris op my gesig

die golwe se geluide van laasnag

lê nog vars in my nou-se geheue

gurig dog rustig was dit geil

geluide wat my siel kalmeer

sonder my is daar hoop

met Hom is daar mộre

oormộre en volgende

week se dinge

maak nou se

sukkel

sag

steeds hoër

styg die kreet

getoeë gegroet

in wysheid gegiet

deur lewe gelouter

storm oor elke rif

ry elke golf, uit

op die strand

waar daar

rus is

waar daar

vrede is

verwagting is

vir mộre

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed