Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

gebed

 

 

op sy duin

sit ‘n ou man

jonk van gees

uit genade getoë

soveel om oor te treur

geliefdes, geloftes, geloof

bring sout oor sy wonde

herinneringe van weleer

dan waai die seebriesie

trek koelte oor sy siel

plak wonde toe

helende olie

wat alles

uit pyn

na

liefde

en vreugde

met Lig opwek

verander in vrede

geen politiek

of ambisie

kan

Sy

genade

ontken

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed