Jongste aktiwiteit:

Langpad

Langpad

Oor berg en bult, woestyn en sand, loop die pad van eendag iewers heen.

By die Weskus het die lewe gaan draai, geglo hier is nou waar die lewe my verraai.

Verder aan met die pad lei die rigting na môre se land.

Onbekende lê gesaai, soos geel gras sonder reën.

Wie sal ooit kon dink dat die langpad ’n swerwer stil laat stop tussen windpomp, bos en dier?

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed