Sonneblom so vry
Sonneblom so vry
In ‘n wêreld donkergrys wil die mens met gegedagtes die mooi wegwys.
Probleme op die skouers gelaai, met goeie hoop weggepak in ‘n donker tas.
Kyk dan maar net na ons sonneblom, met sy koppie hoog gedraai.
Dit maak nie saak wat die wind mag bring nie.
Tot die dag wat hy weer saad moet saai, hou hy sy koppie hoog.
(C) Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.