hoop sterf nie
hoop sterf nie
hoop
word geleen
nooit besit nie
hoop staan
onwankelbaar
skildwag
onbeweeglik
staan dit oor
jou
onlosmaaklik
verweef met
jou
as die lig van die son
opraak
sal dit steeds eggo
ek het jou nie
verlaat nie
ek het hoop
agtergelaat
©VonVillon
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.