deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Aan my Ousus GEBED VAN ‘N MA VIR HAAR VOLWASSE KIND 28 Mei 2023 801 gesien 0 Komentare 0hou van sien sien, siener geseënd wie sien wat kom aan dié met oë kan kan sien wie hoor wat kom nou aan dié wat ore het wat nog hoor wie voel iets wat gaan gebeur dié wat hande het wat kan voel van al jou gewaarwordinge toon jou vel die meeste van wat jy ontvang as jy bloos of ril hoendervleis van koue of vrees jou oë die poorte tot jou siel en jou vel jou omgewing waarin jy veilig en gemaklik kan voel ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende