diaspora van die Boer
na die Anglo-Boere Oorlog het migrasie van Boere begin eers as krygsgevangenes na Indië later as vlugtelinge na Argentinië het as jong boompies verplant wortels ingeslaan in ander lande met vreemde kulture in die korpus van my gesoek het emigrasie die Boer nie altyd begunstig nie – ontgogeld het baie terug gekeer na hul […]
November 2024 – OOP projek
Beste INKers Met nog net `n hanetreetjie wat voorlê, val ons binnekort oor die stert van hierdie 2024 hond. Ervarings van wat die jaar ingehou het is vir seker nie universeel nie, maar die vooruitsig dat die einde naby is, maak die laaste strek effe meer verteerbaar. Hierdie maand is daar geen voorskrifte wat die […]
Vakansie.
Daar is iets magies aan die gevoel om te vertrek, veral as jy lanklaas weggebreek het uit jou gewone roetine. Dié keer was die bestemming die Kaap – daardie streek van Suid-Afrika wat bekend is vir sy diverse natuur, besienswaardighede en ongelooflike kos. Vakansie is nie net ’n tyd om te rus nie, maar ook […]