Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 2)

My oom Albert was ‘n storieverteller van formaat. Hy kon enige gebeurtenis binne én buite die familie, met gesag in enigiets van ‘n staaltjie tot ‘n kleurryke vertelling omtower. Sinsnedes soos “dáárvan kan jy my niks vertel nie!”, “wag tot jy hiérdie storie hoor!” en “dis nog niks, laat ék jou vertel!” het altyd luidkeels […]

Japsnoet Ai, was jy maar nog eers ‘n bietjie klein. Met ‘n sagte lyfie, soms teen die slaap baklei. Op jou toontjies waggel jy oral heen, vingertjies probeer aan alles vat, met ‘n gewankel en gespartel. Tandjies sny, doekies bly nou vuil. Kon ek tog maar net jou seer vir ‘n tydjie verruil vir iets […]

    uit jou bol kom die Madonna-lelie toonbeeld van reinheid en maagdelikheid ook Die Fleur-de-lis, simbool van mag, soewereiniteit en goddelike regering gedrapeer op wapenskilde, vlae en klere van Franse konings jou suiwer wit skoonheid simboliseer ook soms lewe, dood en opstanding in Griekse mitologie: moederskap, vrugbaarheid en goddelike oorsprong kunstenaars gebruik jou kortstondigheid […]

    elke oggend baie vroeg word jou gedagtes wakker oggendmens is jy wel energie wat bloei en blom met dagbreek   jou liedjies wat jy sing verdwyn soms in die hoë lug wanneer jou woorde opstyg, vervloei en oor ‘n dowwe wêreld uitbasuin wat in jou gedagtes aangaan in ’n taal wat min verstaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed