Verkragte kultuur.
Kulturele rassisme is soos om rassisme te verskuil.
Dis ‘n dwaling van ‘n regsdenkende sienswyse.
Verkragting van ‘n hele kultuur leefwyse,
soos as vertroue geskend is, beteken jammer niks.
Verskuil in ‘n manifistasie van ‘n verdeelde denkwyse.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.