Heel die geestelike wonde.
Soos n Dawid ,edel en rooi van gelaat,
is jy Hannelie,van God n heler daar gelaat.
Soos n borrelende,pratende genesende fontein.
So sien ons jou siel meer as net n droe fontein.
Jy,n stille engel van siel-en stukkende harte.
Ja,jy’s meer as net n stukkie mens,vir almal bate.
Doe so voort soos Maria,in jou edel beroep.
Jy’s geroepe,heelmaak is jou blywende beroep.
SELA!!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.