Onwerklik.
Ek skepsel het my hele wese
tussen gister en more
Iewers verloor of agter gelaat
erens tussen die hel en die heelal
Die werklik in onwerklik is
te naby vir my;te~naby mekaar
ook die waarheid en lieg
te eerlik om te verstaan.
Ek besef ekt my pas as Christen versaak
net omrede ek my littekens mis kyk.
My emosie n totale korrosie,weggevreet
na iewers tussen reguit en afdraaipad.
Nie te let na daai seerkry kentekens,
eintlik my padtekens in God moet wees.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.