Koningin van Ys
Yskristalle vorm op haar kaal arms. Beira glimlag ingenome. Sy maak haar mond groot oop: sneeuhael en wind vlieg uit en vries die landskap. Haar mantel wapper agter haar uit. Waar alles eens groen en lewendig was, is daar nou net ys.
*Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur Audioshelf (gebruik hierdie skakel: http://shop.audioshelf.co.za/product/eens-verhale-mites-en-legendes-van-feerie/ ) of as ‘n eboek deur jou gunsteling web winkel (gebruik hierdie skakel: https://www.books2read.com/u/bwYWzZ ).*
7 Kommentare
-
Viooltjie
'n lekker verbeeldingsvlug, Ronel. Baie gepas vir die tema van winternostalgie :-)
-
Evelyn van der Merwe
Kostelik gepen. En sy bly die held in die verhaal.
-
Kiekies
Fantasie wat my my ingetrek het tot die einde en nou is daar in my verbeelding nog prentjies aan't gebeur.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Winter nostalgie projek