
Studie Bewyse
luister na ma
dan hoër gesag
feite so oop gesluit
uit muf boeke.
studie ure eindig
in ń vernis sertifikate
met verval datums geseël
in rooi.
data, leer, onthou
vertel van gister se verskil
van môre se anders
kastele van dink.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.