Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 11)

as inkommer in st helenabaai sal ‘n deel van my altyd terugkyk na die berge van soutpansberg daar waar my bakermat lê hier by die see het ek vrede die sagte gedruis van die see het is reeds deel van my wese as ek op my duin sit en luister hoor ek soms nog ‘n […]

wanneer ek so wegsak onder die wal van my duin van die suid-ooster wegbuk en hy waai stormsterk oor my dan raak ek rustig in sy geweld so woed die goed en die kwaad ook oor my lewe heen en weer elke oomblik mag onbewaak en gevaarlik vir my wees op my duin heers daar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed